IMMUNADUE SKOMMELKOMPETISIE

PRYSGELD R1000!

Wen weekliks R1000.00 deur deel te neem aan die Immunadue Skommelkompetisie, hier op Bosveld 107.5!
Die omroeper sal ‘n snit speel en jou vra, om of die kunstenaar, of die groep se naam te Whatsapp na die ateljee toe.
Die gelukkige wenner word Vrydae oggende tussen 7 en 8 gekontak en wen die R1000!
Die Immunadue, Wie Is Die Kunstenaar kompetisie, net hier op Bosveld 107.5 – Die Hart Van Goud!
Die nommer is 064 115 2281. Standaard DATA tariewe is van toepassing.