DAGBOEK

Geen dagboek inskrywings nie.

WEEKLIKSE WYSHEDE

Gelukkig is hy wat sy ware roeping gevind het. Hy smag na geen ander geluk nie.

THOMAS CARLYLE (1795-1881)

INLIGTING

INLIGTING VIR NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIES

Slegs vir 1 week geplaas (Nie langer nie)

KOSTES R 120-00 (Eenmalig vir 1 week)

UITSAAI TYD Maandag tot Vrydag 19:00, Saturday & Sondag 09:00

Inligting word ook op die webblad geplaas

BANKBESONDERHEDE

BOSVELD STEREO
ABSA SPAAR 93 2523 5442
TAKKODE 632 005
VERWYSING Dagboek / Instansie se naam
E-POS Bewys & bewoording na ontvangs@bosveldstereo.co.za

20% Afslag op tariewe vir Skole & Kerke
INLIGTING VIR ORGANISASIES

7:50 ONTBYT-PROGRAM

R 7 000.00 BTW Uitgesluit

9:05 MID-OGGEND PROGRAM

R 5 000.00 BTW Uitgesluit

14:05 MIDDAG PROGRAM

R 3 500.00 BTW Uitgesluit

5 MINUTE ONDERHOUD

Die kliënt moet 5 vrae voorberei vir die onderhoud. In die geval van ‘n telefoniese onderhoud, moet die kliënt vir Bosveld Stereo ‘n kontaknommer en naam van persoon wat gekontak sal word, verskaf.